Nelisa -  - Kwa Nobuhle
Nelisa -  - Kwa Nobuhle

Nelisa's email address and phone number have been validated.

Nelisa

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
Nelisa -  - Kwa Nobuhle

Ksh. 1,165/hr

Tourism graduaat.Gee Afrikaans tweede en derde tal lesse, vir 1ste -3rde graad studente.

Lesson location

    • Online

About Nelisa

My naam is Nelisa.Ek is van Suid-Afrika.Ek hou daarvan om les te gee.My pasie is om mense te help om in Afrikaans te kommunikeer en lees.Dit maak my gelukkig, om te sien hoe studente vorder en hoe hulle selfertrou opbou.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English
  • German

All languages in which the lesson is available :

English

German

My klaskamer,is vol liefde en pret. My vriendelike persoonlikheid maak dit maaklik vir studente om met my te praat, as hulle nie n sekere woord of instruksie verstaan nie.Ek maak seker dat die leerplanne, niemand agterlaat nie.Elke aktiwiteit, is spesefiek opgestel om dit maaklik vir die gemmidelde student te maak, om te verstaan.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Kwa Nobuhle