Mardene -  - Robertson
Mardene -  - Robertson

Mardene's email address and phone number have been validated.

Mardene

  • Rate Ksh. 1,170
  • Response 1h
Mardene -  - Robertson

Ksh. 1,170/hr

Sukkel jy dalk met Afrikaans? Kom ek help jou om my Moeder Taal te leerken en om op alle vlakte te verstaan." Vandag n Leser, Môre n Leier."

Lesson location

    • Online

About Mardene

Ek is Mardene, n verstaanbare persoon en hou altyd van 'n uitdaging.Ek is oorspronklik van Hopefield en het na Robertson verhuis. Afrikaans was nog altyd 'n gunstelingvak op skool & nou maak ek uiteindelik 'n loopbaan daarvan. Ek hoop om my liefde vir die taal by my studente in te boesem en hulle te help om die sukses te behaal wat hulle verlang.
Sluit aan by my klasse, ek belowe jy sal elke les geniet, want ek is baie doeltreffend en vriendelik.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My Lesse is baie vergemaklik, ek bied ekstra ondersteuning aan en verseker dat jy reg die woorde en sinne kan korrek uitspreek. My doel is om jou die beste diens moontlik te lewer. Moenie aan my dink as 'n tutorof n onderwyser nie, maar dink aan my as jou vriend.

Al my lesse is aangepas vir jou behoeftes.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,170

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5,851
  • 10h: Ksh. 11,701

online

  • Ksh. 1,170/h

Similar teachers in Robertson