

Jana's email address and phone number have been validated.
Jana
- Rate Ksh. 1,281
- Response 1h

Ksh. 1,281/hr
1st lesson free
Passievolle Afrikaanse tutor help jou om vlot te praat, skryf en lees met gepersonaliseerde lesse vir graad 8 tot 11
Lesson location
- Online
About Jana
Ek is ’n sterk maar sagte persoon. Ek voel dinge diep en gee baie om vir die mense in my lewe. Ek is kreatief, vol idees en altyd besig om aan iets nuuts te werk. Ek is ambisieus en wil onafhanklik wees. Ek dink baie oor dinge, maar dit wys net ek gee om. Ek het ’n groot hart en ek glo ek het groot potensiaal om iets mooi van my lewe te maak. Ek is ’n 18-jarige, gemotiveerde en doelgerigte jong vrou wat daarvan hou om met mense te werk en ’n positiewe verskil te maak. Ek is geduldig, verantwoordelik en goed daarmee om moeilike werk eenvoudig en verstaanbaar te verduidelik. Ek glo elke leerder het potensiaal as hulle die regte ondersteuning kry. Ek stel belang in tutorwerk omdat ek ander wil help groei in selfvertroue en akademie, terwyl ek my eie vaardighede ontwikkel en onafhanklik ekstra inkomste verdien
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
My lesse is uniek omdat ek wegstap van droë handboeke en fokus op natuurlike gesprekvoering wat jou selfvertroue bou. Ek pas elke les aan by jou spesifieke belangstellings en leerstyl, sodat jy Afrikaans nie net verstaan nie, maar dit aktief en met gemak in die alledaagse lewe kan gebruik. By my kry jy 'n geduldige mentor wat passievol is oor jou sukses
Rates
Rate
- Ksh. 1,281
Pack prices
- 5h: Ksh. 5
- 10h: Ksh. 10
free lessons
The first free lesson with Jana will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- Ksh. 1,281/h
Similar teachers in Riversdale
Wanjala
Kitale & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Victoria
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Emmanuel
Eldoret & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Sebit
Nairobi & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
John
Kisumu & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Elvis
Kitui & Online
- Ksh. 1,299/h
- 1st lesson free
Jojo
Mombasa & Online
- Ksh. 1,290/h
- 1st lesson free
Rophin
Ongata Rongai & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Prof Shitanda
Nairobi & Online
- Ksh. 450/h
- 1st lesson free
Karanja
Kahawa Sukari & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
Joshua
Nakuru & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Purvi
Nakuru & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
ISAIAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Michael
Kisumu & Online
- Ksh. 1,750/h
- 1st lesson free
Joan
Kiserian & Online
- Ksh. 1,200/h
- 1st lesson free
Sir James
Nairobi & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Nelly
Kisumu & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Evelyn
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Mariam
Kisumu & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & Online
- Ksh. 7,766/h
- 1st lesson free
-
See tutors
