Janke -  - Johannesburg
Janke -  - Johannesburg

Janke's email address and phone number have been validated.

Janke

  • Rate Ksh. 1,170
  • Response 1h
Janke -  - Johannesburg

Ksh. 1,170/hr

Ek is passievol oor Afrikaans as ń taal en wat dit behels om die taal ten volle te verstaan, skryf en praat.

Lesson location

    • Online

About Janke

Ek is ń Sielkunde student, met ń passie vir tale. Ek het op skool al besef elke kind leer nie op dieselfde manier nie. Dus is dit belangrik om aan te pas by ń kind se vermoëns en hoe hulle die beste kan leer.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek glo elke kind leer uniek. Ek glo in voorbeelde en dat mens die werk moet insit wat nodig is om mens se volle potensiaal te bereik. Om vrae en vraestelle uit te werk help definitief om ń kind te help met verwagtinge in toetse en eksamens.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,170

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,170/h

Similar teachers in Johannesburg