Inge -  - Citrusdal
Inge -  - Citrusdal

Inge

  • Rate Ksh. 1,252
  • Response 1h
Inge -  - Citrusdal

Ksh. 1,252/hr

Passievol oor Afrikaans! Kort hulp met Afrikaans? Ek is hier om te help.

Lesson location

    • Online

About Inge

Ek is 25 jaar oud. Het vir 2 jaar skool gegee vir kinders war Outisme het en wil graag leerders help om net so lief te raak vir Afrikaans soos ek is. Ek verkies die aanlyn skoolgee omdat ek nie naby ñ dorp bly nie.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Lesse kan uitgewerk word volgens die leerder se behoeftes. Ons fokus op presies wat die leerder mee sukkel of graag wil hersien. Dit kan wees van basiese woordeskat uitbreiding tot en met taal, sinskonstruksie of hoe om ñ opstel te skryf.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,252

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,252/h

Similar teachers in Citrusdal