Laurene -  - Piketberg
Laurene -  - Piketberg

Laurene's email address and phone number have been validated.

Laurene

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
Laurene -  - Piketberg

Ksh. 1,165/hr

Ondervinding van 5 jaar in die onderwys.Het Onderwys Graad en 300h TEFL sertifikaat.

Lesson location

    • Online

About Laurene

My naam is Laurene Palm ek is van n klein plaaslike dorp naamlik Piketberg. Ek het n passie vir die onderwys en het my onderwys Graad verwerf. Ek het ook onlangs my 300h TEFL sertifikaat voltooi. Ek het tans 5 jaar ondervinding.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Praktiese lesse, kleurvolle lesse, werkvelle en meer sal beskikbaar wees deur die loop van die sessie.
Passievolle onderwyseres met n liefde vir leer. Ek Tutor online so dis in die gemak van u eie huis. Sien uit om van u te hoor.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Piketberg