Johanelda -  - Cape Town
1st lesson free
Johanelda -  - Cape Town

Johanelda's email address and phone number have been validated.

Johanelda

  • Rate Ksh. 1,572
  • Response 1h
Johanelda -  - Cape Town

Ksh. 1,572/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Matriek leerder met sterk Afrikaans punte bied hulp vir graad 4 tot 11 leerders

Lesson location

    • Online

About Johanelda

Ek is 'n vriendelike en geduldige graad 12 leerder van Kaapstad wat 'n groot liefde het vir Afrikaans. Ek geniet dit om ander leerders te help en ingewikkelde werk eenvoudig te verduidelik. Ek is betroubaar, hardwerkend en glo elke leerder kan goed doen in Afrikaans met die regte ondersteuning en motivering.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Hallo! Ek is tans in graad 12 met sterk punte in Afrikaans en ek verstaan presies waar leerders sukkel omdat ek self deur dieselfde werk gaan. My lesse fokus op grammatika, begrip, opsommings en letterkunde op 'n eenvoudige manier wat jy kan onthou. Ek maak eksamenvoorbereiding minder stresvol en help jou om jou punte te verbeter met baie oefening en voorbeelde wat in die klas werk.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,572

Pack prices

  • 5h: Ksh. 7,858
  • 10h: Ksh. 15,716

free lessons

The first free lesson with Johanelda will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 1,572/h

Similar teachers in Cape Town