Lize -  - Cape Town
Lize -  - Cape Town

Lize's email address and phone number have been validated.

Lize

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
  • Students

    Number of students Lize has accompanied since arriving at Superprof

    1

    Number of students Lize has accompanied since arriving at Superprof

Lize -  - Cape Town
  • 5 (1 review)

Ksh. 1,165/hr

I matriculated in 2024 with a distinction in Afrikaans. I’m passionate about teaching Afrikaans to learners up to Grade 12 and believe in making language learning engaging and fun. Every child learns

Lesson location

    • Online

About Lize

Ek het nog altyd ’n passie gehad om met jong kinders te werk, veral omdat ek self gesukkel het om te verstaan wat onderwysers van my verwag het. Dié ervaring het my oortuig dat nie alle leerders op dieselfde manier leer nie. Ek is toegewyd daaraan om leerders te help om studiemetodes te ontdek wat vir húlle werk, en om seker te maak hulle verstaan die basiese reëls wat die fondament van Afrikaans vorm. Ek glo dit is die sleutel tot suksesvolle leer. My langtermyn-doelwit is om ’n spesialis in sosiale opvoeding te word, sodat ek ’n nog groter verskil kan maak.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Afrikaans kan uitdagend wees wanneer konsepte en reëls nie duidelik is nie – veral met begripstoetse. Daarom fokus ek op prettige, insiggewende lesse wat 'n sterk taalbasis bou. Elke leerder is uniek, en doelgerigte lesbeplanning is dus belangrik. Ek leer ook spesifieke metodes aan om begripstoetse aan te pak en vrae korrek te beantwoord. Sodra die konsepte bemeester is, help oefening met toets- en eksamenvrae om selfvertroue te bou en leer te versterk.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Cape Town