Anneline -  - Edenvale
Anneline -  - Edenvale

Anneline's email address and phone number have been validated.

Anneline

  • Rate Ksh. 1,553
  • Response 1h
Anneline -  - Edenvale

Ksh. 1,553/hr

Kom ons maak Afrikaans lekker, met 10 jaar as leesterapeut weet ek hoe belangrik dit vir enige kind is. Nie net maak dit hulle lewe op skool makliker nie, dit help hul ook met hul selfbeeld.

Lesson location

    • Online

About Anneline

Ek is 'n baie saggeaarde en geduldige mens, met 'n baie groot liefde vir kinders en om hulle te help. Die lekkerste gevoel is wanneer mens sien hoe hul vorder en hul selfbeeld groei. Ek werk baie hard en sit my alles in vir elke kind wat oor my pad kom.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ons begin by die begin. Wanneer die kinders hul klanke ken nie net die alfabet nie, help dit klaar om woorde te vorm. Dit help ook baie met die spelling en verstaan van die woorde. Daarna gaan ons oor na die lees deel toe.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,553

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,553/h

Similar teachers in Edenvale