Nikita -  - Akasia
Nikita -  - Akasia

Nikita's email address and phone number have been validated.

Nikita

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
Nikita -  - Akasia

Ksh. 1,165/hr

Ek kan u kind vlot Afrikaans leer praat, spel en skruif. My huis taal is Afrikaans en ek is lief vir my taal.

Lesson location

    • Online

About Nikita

Ek is n 29 jarige mamma van 4 kinders, ek woon op n plaas / plot. Ek is verloor aan n Engelse man maar leer ons kinders al twee tale. Soos ek baie maal sê Afrikaans is my pasie net soos kinders my pasie is en daarom sal ek met groot liefde elke dag ons taal vir ons kinders wil leer.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ons kan saam n goeie tyd he om die taal en vak te leer, verstaan en te geniet. Afrikaans is nie net my taal maar my pasie, so ook is mense en kinders my pasie en so kan ek al twee my pasies uit leef elke dag.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Akasia