

Joslin's email address and phone number have been validated.
Joslin
- Rate Ksh. 2,343
- Response 1h

Ksh. 2,343/hr
Kan jy Afrikaans praat??????? Kom ek leer jou AFRIKAANS Dit is nou of nooit
Lesson location
- Online
About Joslin
Ek is Joslin n trotse AFRIKAANSE dame van n mooi klein dorpie met di naam Knysna in di weskaap
Ek is Afrikaans groot gemaak ek het my skoolloopbaan voltooi by n Afrikaans skool.
Ek wil graag my liefde vir Afrikaans met julle deel.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Dit is goed om meer as een taal te praat,maar daar is dinge waaraan jy moet dink as jy n nuwe taal wil aanleer.
n Nuwe taal kan op enige ouderdom aangeleer word.Kinders leer wel tale maklik aan,maar dit beteken nie dat jy te oud is om dit ook ye kan doen nie.
Wil jy net iemand in sy eie taal kan groet of wil jy ernstig met jou buurvrou kan gesels?
Voor jy enige taal kursus kies,moet jy besluit wat jy met die taalwil doen.
As jy di nuwe taal wil aanleer,moet jy dit eers leer praat voordat j dit probeer skryf of lees.Onthou j nie dis hoe jy kleintyd jou moedertaal leer praat het nie?
Rates
Rate
- Ksh. 2,343
Pack prices
- 5h: Ksh. 10
- 10h: Ksh. 20
online
- Ksh. 2,343/h
Similar teachers in Knysna
Wanjala
Kitale & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Emmanuel
Eldoret & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
SARAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Victoria
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Sebit
Nairobi & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
John
Kisumu & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Elvis
Kitui & Online
- Ksh. 1,299/h
- 1st lesson free
Jojo
Mombasa & Online
- Ksh. 1,290/h
- 1st lesson free
Michael
Kisumu & Online
- Ksh. 1,750/h
- 1st lesson free
Ann
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
ISAIAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Nelly
Kisumu & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Evelyn
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Mariam
Kisumu & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Rhoda
Meru & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Jane
Kiambu & Online
- Ksh. 3,500/h
- 1st lesson free
Joan
Ruiru & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Prof Shitanda
Nairobi & Online
- Ksh. 450/h
- 1st lesson free
Karanja
Kahawa Sukari & Online
- Ksh. 2,900/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & Online
- Ksh. 7,758/h
- 1st lesson free
-
See tutors
