Eugh -  - Cape Town
Eugh -  - Cape Town

Eugh's email address and phone number have been validated.

Eugh

  • Rate Ksh. 1,563
  • Response 24h
  • Students

    Number of students Eugh has accompanied since arriving at Superprof

    2

    Number of students Eugh has accompanied since arriving at Superprof

Eugh -  - Cape Town

Ksh. 1,563/hr

Jou Afrikaans/ Wiskunde Hulp is hier! Voormalige A-kandidaat wil jou help om jou beste voet voor te sit ;)

Lesson location

    • Online

About Eugh

Matriek- 2023. 7 Onderskeidings. 7 vakke: Wiskunde, Afrikaans Huistaal, Engels FAL, LO, Lewenswetenskappe, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika-en-Ontwerp. My liefde vir Wiskunde is baie groot. Ek geniet dit om ander se lewens te vergemaklik met my wenke tot sukses vir hierdie vak!

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek hou van dit maklik en eenvoudig hou. Om die logika in enige vraag te soek help baie om die vraag te kan beantwoord. Ek wil teen ‘n bekostigbare prys my hulp aanbied in 1-2 uur sessies. Beskikbaar 7 dae ‘n week. Bespreek nou.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,563

Pack prices

  • 5h: Ksh. 7,423
  • 10h: Ksh. 14,455

online

  • Ksh. 1,563/h

Similar teachers in Cape Town