Nandi -  - Cape Town
1st lesson free
Nandi -  - Cape Town

Nandi's profile, diploma and contact details have been verified by our experts

Nandi

  • Rate Ksh. 799
  • Response 1h
Nandi -  - Cape Town
  • 5 (1 review)

Ksh. 799/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Jou Afrikaans reis begin hier saam met my! Onderrig vir alle vlakke. Leer, groei en slaag!

Lesson location

    • Online

About Nandi

Ek het Afrikaans Huistaal van Graad 1 tot Matriek gedoen en uitstekende akademiese prestasies behaal. Ek tutor nou al 2 jaar en help kinders en volwassenes met Afrikaans.

Afrikaans is meer as net ñ skoolvak. Dit is een van ons land se 11 amptelike tale. Dit is die taal van besigheid, musiek, boeke, stories en mense. Wanneer jy Afrikaans kan praat en verstaan, maak dit ñ reuse verskil in jou toekoms.

My klaskamer is ñ veilige plek om foute te maak, vrae te vra en te groei. Ons gaan leer, ons gaan oefen en ons gaan saam elke tree vorentoe vier!

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My doel is om jou te help om selfversekerd Afrikaans te praat en te skryf. Ek bied onderrig vir alle vlakke, van beginners tot gevorderd. Saam gaan ons leer, groei en slaag. Of dit nou vir skool, universiteit, werk of net vir selfvertroue is, ek is hier om jou elke stap van die pad te ondersteun. Kom ons bou jou taalvaardighede en maak nuwe deure oop vir jou toekoms.

Een les op ñ slag!

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 799

Pack prices

  • 5h: Ksh. 3,997
  • 10h: Ksh. 7,994

Travel

  • + Ksh. 100

free lessons

The first free lesson with Nandi will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 799/h

Similar teachers in Cape Town

  • Wanjala

    Kitale & Online

    5 (6 reviews)
    • Ksh. 500/h
    • 1st lesson free
  • Emmanuel

    Eldoret & Online

    5 (11 reviews)
    • Ksh. 1,500/h
    • 1st lesson free
  • SARAH

    Nairobi & Online

    5 (10 reviews)
    • Ksh. 1,500/h
    • 1st lesson free
  • Victoria

    Nairobi & Online

    5 (5 reviews)
    • Ksh. 1,000/h
    • 1st lesson free
  • Sebit

    Nairobi & Online

    5 (4 reviews)
    • Ksh. 2,500/h
    • 1st lesson free
  • John

    Kisumu & Online

    5 (9 reviews)
    • Ksh. 1,000/h
    • 1st lesson free
  • Elvis

    Kitui & Online

    5 (7 reviews)
    • Ksh. 1,299/h
    • 1st lesson free
  • Rophin

    Ongata Rongai & Online

    5 (5 reviews)
    • Ksh. 2,000/h
    • 1st lesson free
  • Jojo

    Mombasa & Online

    5 (9 reviews)
    • Ksh. 1,290/h
    • 1st lesson free
  • Purvi

    Nakuru & Online

    5 (5 reviews)
    • Ksh. 1,500/h
    • 1st lesson free
  • ISAIAH

    Nairobi & Online

    5 (7 reviews)
    • Ksh. 1,500/h
    • 1st lesson free
  • Michael

    Kisumu & Online

    5 (7 reviews)
    • Ksh. 1,750/h
    • 1st lesson free
  • Joshua

    Nakuru & Online

    5 (7 reviews)
    • Ksh. 500/h
    • 1st lesson free
  • Sir James

    Nairobi & Online

    5 (6 reviews)
    • Ksh. 2,000/h
    • 1st lesson free
  • Nelly

    Kisumu & Online

    5 (4 reviews)
    • Ksh. 500/h
    • 1st lesson free
  • Evelyn

    Nairobi & Online

    5 (6 reviews)
    • Ksh. 1,500/h
    • 1st lesson free
  • Mariam

    Kisumu & Online

    5 (6 reviews)
    • Ksh. 2,000/h
    • 1st lesson free
  • Rhoda

    Meru & Online

    5 (4 reviews)
    • Ksh. 1,000/h
    • 1st lesson free
  • Jane

    Kiambu & Online

    5 (7 reviews)
    • Ksh. 3,500/h
    • 1st lesson free
  • Nart Murat

    New York, United States & Online

    5 (87 reviews)
    • Ksh. 7,756/h
    • 1st lesson free
  • See tutors