

Celeste's profile, diploma and contact details have been verified by our experts
Celeste
- Rate Ksh. 1,537
- Response 1h

Ksh. 1,537/hr
Ek het 5 jaar onderwys ervaring. Ek probeer altyd my bes om leer pret te maak vir my leerders.
Lesson location
- Online
About Celeste
Daar is 'n gesegde waarby ek leef, "Wees die persoon wat jy nodig gehad het toe jy 'n kind was." En dit is hoekom ek 'n juffrou is. Dit is hoekom ek uit my pad uit gaan om seker te maak jou leerbehoeftes word na omgesien.
Kinders word deesdae geleer dat hulle uit 'n volwassene se foute moet leer, volwassenes weet van beter. In sommige opsigte is dit waar, maar ek stel meer belang in wat jy, as kind, my kan leer!
Ek geniet dit vreeslik om nuwe dinge te leer, om vir lawwe grappies te lag en om my leerders te leer ken. Hierdie is die klein dingetjies wat vir my saak maak.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
My manier van leer hang alles af van wat jy nodig het.
As 'n vaal ou stuk papier met klomp woorde jou verveel, dan gebruik ek kleur, breinkaarte, prentjies, videos of sommer ietsie waarna jy kan luister.
As jy sukkel om vir lank aandag te gee, dan sal ek 'n manier kry om seker te maak jy het pret terwyl jy leer.
Ek gaan deur baie moeite om my leerder op 'n persoonlike vlak te leer ken. Nie net maak dit dinge vir my makliker nie, maar jy gaan voel asof ek net hier is vir jou en jou alleen. Wat 100% waar is!
Rates
Rate
- Ksh. 1,537
Pack prices
- 5h: Ksh. 5
- 10h: Ksh. 10
online
- Ksh. 1,537/h
Similar teachers in Krugersdorp
Wanjala
Kitale & Online
- Ksh. 800/h
- 1st lesson free
Emily
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Wakio
Nairobi & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Jojo
Mombasa & Online
- Ksh. 1,290/h
- 1st lesson free
John
Kisumu & Online
- Ksh. 800/h
- 1st lesson free
Nicholas Kimathi
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Ann
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Daniel Emanuel
Mombasa & Online
- Ksh. 3,000/h
- 1st lesson free
Lucky
Nairobi & Online
- Ksh. 650/h
- 1st lesson free
Mariam
Kisumu & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Alphonce
Nairobi & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Cynthia
Athi River & Online
- Ksh. 900/h
- 1st lesson free
Joshua
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Ekakol
Nairobi & Online
- Ksh. 3,266/h
- 1st lesson free
Edward
Suna & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Rosemary
Nairobi & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Victoria
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Jael
Nairobi & Online
- Ksh. 300/h
- 1st lesson free
Nart Murat
Dearing, United States & Online
- Ksh. 7,780/h
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & Online
- Ksh. 7,032/h
- 1st lesson free
-
See tutors
