Joey -  - Richards Bay
Joey -  - Richards Bay

Joey's email address and phone number have been validated.

Joey

  • Rate Ksh. 1,560
  • Response 1h
  • Students

    Number of students Joey has accompanied since arriving at Superprof

    1

    Number of students Joey has accompanied since arriving at Superprof

Joey -  - Richards Bay

Ksh. 1,560/hr

Ek het n BA-graad en twee onderwysdiplomas en 43 jaar ervaring in die klaskamer, gr. 1 tot Gr. 12. Ek het 30 jaar lank Gr. 12's onderrig en het nooit n druipeling gehad nie.

Lesson location

    • Online

About Joey

Ek is n afgetrede onderwyseres met 43 jaar ervaring in onderrig by Hoër en laerskole. My leerlinge het altyd puik gevaar en ek het nooit n druipeling in Gr. 12 gehad nie. Ek geniet onderwys. Dit is vir my n roeping

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek baseer my onderrig op kennis en ervaring in die klaskamer, waarvan ek 43 jaar opgedoen het in een Hoërskool en verskeie primêre skole. Ek het eksterne gr. 12-vraestelle vir KZN opgestel en was ook vir 6 jaar eksterne moderator.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,560

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,560/h

Similar teachers in Richards Bay