Piet -  - Uniondale
Piet -  - Uniondale

Piet's email address and phone number have been validated.

Piet

  • Rate Ksh. 1,172
  • Response 1h
Piet -  - Uniondale

Ksh. 1,172/hr

Het u 'n absolute passie vir Afrikaans? Wil u graag 'n meester in u eie Moerdertaal raak? Maak gerus 'n afspraak. Ek is 'n afgetrede Afrikaanse onderwyser met 33 jaar se ondervinding.

Lesson location

    • Online

About Piet

Ek is 'n afgetrede Afrikaanse onderwyser wat vir meers as 33 jaar klas gegee het. Grade 10 tot 12 is my spesialis gebied, maar ek het ook oor die jare vir laerskool kinders meer geleer om verlief te word op die taal.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek is 'n spesialis in poësie, taalkunde, romans, drama en soveel meer. Afrikaans is een van die mooiste maar moeilikste tale om te bemeester. Kontak my gerus om meer te gesels oor hoe om jou taalvaardighede na die volgende vlak te neem.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,172

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,172/h

Similar teachers in Uniondale