Renaldo -  - Kuruman
Renaldo -  - Kuruman

Renaldo

  • Rate Ksh. 1,164
  • Response 1h
Renaldo -  - Kuruman

Ksh. 1,164/hr

Goeie dag. Ek is n omroeper by n gemeenskap radio stasie en ek bied die afrikaanse prograam aan. Ek gee ook ekstra klasse in Afrikaans aan leerlinge van n privaat skool

Lesson location

    • Online

About Renaldo

Ek het dit voorheen genoem dat ek n afrikaanse omroeper is en dat ek leerlinge help met hulle skool werk as dit help is dit nie net in Afrikaans nie maar wel in engels ook ek ook lewens wetenskap. Ek is goed in al 3 en self geskiedenis

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English
  • Danish

All languages in which the lesson is available :

English

Danish

Ek help leerlinge om te lees en skryf ek help ook graag om hulle op Stelle te skryf ek is meer betrokke daar by. Jy kan my vertrou ek doen vreeslik moeite om te help waar ek kan en ek is 24/7 beskikbaar as jy hulp nodig het

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,164

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,164/h

Similar teachers in Kuruman