Rosché -  - Jeffreys Bay
1st lesson free
Rosché -  - Jeffreys Bay

Rosché's email address and phone number have been validated.

Rosché

  • Rate Ksh. 1,248
  • Response 1h
Rosché -  - Jeffreys Bay

Ksh. 1,248/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Ek gee Afrikaanse lesse omdat ek glo taal moet leef nie net in boeke nie, maar in n mense se daaglikse lewe. Afrikaans is nie net ’n taal nie, dis ’n manier van dink, lag en saamkuier. Ek wil ander h

Lesson location

    • Online

About Rosché

My Afrikaanse lesse gaan alles behalwe vervelig wees! Ek hou daarvan om leer lekker en prakties te maak — met speletjies, gesprekke, musiek en situasies wat jy regtig in die lewe gebruik. Ons gaan nie net sinne leer nie, ons gaan stories vertel, grappies maak en die taal lééf. Ek glo jy leer vinniger as jy ontspan en lag — so ek skep 'n gemaklike sfeer waar jy foute mág maak (dis hoe mens leer!) en waar elke les vol goeie vibes is. Dis nie net taal nie, dis 'n ervaring!

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My Afrikaanse lesse gaan alles behalwe vervelig wees!
Ek hou daarvan om leer lekker en prakties te maak — met speletjies, gesprekke, musiek en situasies wat jy regtig in die lewe gebruik.
Ons gaan nie net sinne leer nie, ons gaan stories vertel, grappies maak en die taal lééf.

Ek glo jy leer vinniger as jy ontspan en lag — so ek skep ’n gemaklike sfeer waar jy foute mág maak (dis hoe mens leer!) en waar elke les vol goeie vibes is.
Dis nie net taal nie, dis ’n ervaring!

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,248

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

free lessons

The first free lesson with Rosché will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 1,248/h

Similar teachers in Jeffreys Bay