

Aletha's email address and phone number have been validated.
Aletha
- Rate Ksh. 1,296
- Response 1h
-
Students1
Number of students Aletha has accompanied since arriving at Superprof
Number of students Aletha has accompanied since arriving at Superprof

Ksh. 1,296/hr
1st lesson free
Ek is 'n ervare en geduldige Afrikaanse tutor wat lesse aanpas volgens jou vlak en doelwitte – of jy nou 'n beginner is of jou taalvaardighede wil verfyn.
Lesson location
- Online
About Aletha
My naam is Alet, en ek is baie opgewonde om julle tutor te wees. Ek is passievol oor leer en onderrig, en ek hou daarvan om ander te help om hul volle potensiaal te bereik. Ek het 'n BA ed graad en 8 jaar ondervinding as 'n onderwyser en ek geniet dit om konsepte op eenvoudige en verstaanbare maniere te verduidelik. Ek wil 'n tutor wees omdat ek glo dat elke student die vermoë het om suksesvol te wees – soms het jy net 'n bietjie ekstra hulp of aanmoediging nodig. Dit gee my groot voldoening om te sien hoe studente selfvertroue opbou en hul punte verbeter. Ek sien uit daarna om saam met julle te werk ondersteun op julle leerreis!
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Persoonlike een-tot-een lesse Aanlyn of in persoon (afhangend van ligging) Skoolwerk, eksamenvoorbereiding of net vir pret Vir kinders én volwassenes Ek is 'n ervare en passievolle tutor met uitstekende resultate Ervaring met CAPS-kurrikulum Interaktiewe lesse wat LEKKER en leersaam is!
Rates
Rate
- Ksh. 1,296
Pack prices
- 5h: Ksh. 5
- 10h: Ksh. 10
free lessons
The first free lesson with Aletha will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- Ksh. 1,296/h
Similar teachers in Kleinmond
Wanjala
Kitale & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Victoria
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Emmanuel
Eldoret & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Sebit
Nairobi & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
John
Kisumu & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Elvis
Kitui & Online
- Ksh. 1,299/h
- 1st lesson free
Jojo
Mombasa & Online
- Ksh. 1,290/h
- 1st lesson free
Rophin
Ongata Rongai & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Prof Shitanda
Nairobi & Online
- Ksh. 450/h
- 1st lesson free
Karanja
Kahawa Sukari & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
Purvi
Nakuru & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
ISAIAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Michael
Kisumu & Online
- Ksh. 1,750/h
- 1st lesson free
Ann
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Joan
Kiserian & Online
- Ksh. 1,200/h
- 1st lesson free
Sir James
Nairobi & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Nelly
Kisumu & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Evelyn
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Mariam
Kisumu & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & Online
- Ksh. 7,765/h
- 1st lesson free
-
See tutors
