

Bronwyn's email address and phone number have been validated.
Bronwyn
- Rate Ksh. 1,562
- Response 1h

Ksh. 1,562/hr
1st lesson free
Ek bied toegewyde en persoonlike onderrig in Afrikaans aan. Ek help leerders om selfvertroue in hul taalgebruik te bou en goeie resultate te behaal.
Lesson location
- Online
About Bronwyn
Ek is ’n toegewyde en passievolle onderwyser en tutor in Afrikaans, met ’n liefde vir taal en onderrig. My doel is om leerlinge se selfvertroue te bou, hulle taalvaardighede te ontwikkel en ’n werklike waardering vir Afrikaans te kweek. Ek pas my onderrigstyl aan volgens elke leerder se unieke behoeftes en vermoëns, en skep ’n ondersteunende leeromgewing waar hulle gemaklik kan groei en uitblink.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek bied kreatiewe, interaktiewe Afrikaans-onderrig aan wat fokus op selfvertroue en begrip. My lesse sluit lees, skryf, spel en mondeling in, met prettige aktiwiteite, visuele hulpmiddels en praktiese voorbeelde om leer aangenaam en doeltreffend te maak. Elke les word aangepas volgens die leerder se vlak en leerstyl om hul volle potensiaal te ontwikkel
Rates
Rate
- Ksh. 1,562
Pack prices
- 5h: Ksh. 5
- 10h: Ksh. 10
free lessons
The first free lesson with Bronwyn will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- Ksh. 1,562/h
Similar teachers in Cape Town
Wanjala
Kitale & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Emmanuel
Eldoret & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
SARAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Victoria
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Sebit
Nairobi & Online
- Ksh. 2,500/h
- 1st lesson free
John
Kisumu & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Elvis
Kitui & Online
- Ksh. 1,299/h
- 1st lesson free
Jojo
Mombasa & Online
- Ksh. 1,290/h
- 1st lesson free
Michael
Kisumu & Online
- Ksh. 1,750/h
- 1st lesson free
Ann
Nairobi & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
ISAIAH
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Nelly
Kisumu & Online
- Ksh. 500/h
- 1st lesson free
Evelyn
Nairobi & Online
- Ksh. 1,500/h
- 1st lesson free
Mariam
Kisumu & Online
- Ksh. 2,000/h
- 1st lesson free
Rhoda
Meru & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Jane
Kiambu & Online
- Ksh. 3,500/h
- 1st lesson free
Joan
Ruiru & Online
- Ksh. 1,000/h
- 1st lesson free
Prof Shitanda
Nairobi & Online
- Ksh. 450/h
- 1st lesson free
Karanja
Kahawa Sukari & Online
- Ksh. 2,900/h
- 1st lesson free
Nart Murat
New York, United States & Online
- Ksh. 7,758/h
- 1st lesson free
-
See tutors
