Sarike -  - Hartbeespoort
1st lesson free
Sarike -  - Hartbeespoort

Sarike's email address and phone number have been validated.

Sarike

  • Rate Ksh. 1,388
  • Response 1h
Sarike -  - Hartbeespoort

Ksh. 1,388/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

BCom Ondernemingsbestuur student, Ek gee Afrikaanse ekstra klasse, aanlyn, ek gee al klas vir drie jaar. Teen net R175 per uur.

Lesson location

    • Online

About Sarike

Ek is 'n passievolle 24 amper 25 jarige werkende student wat alles in haar gee om elke een van julle te help en te leer. Ek hou daarvan om te gaan stap saam met my honde, ek is mal daaroor om te "diamond paint" en ek hou daarvan om elkeen van my studente te help om hulle drome vlerke te gee.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek gebruik 'n unieke styl om die Afrikaanse taal oor te dra aan elke student. Ek gebruik spesiale tegnieke om die werk maklik te maak en te verduidelik aan elke student. Ek help jou as leerder verstaan wat die werk in die skoolvak van jou vereis en help jou om vir 'n eksamen voorbereid te wees.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,388

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

free lessons

The first free lesson with Sarike will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 1,388/h

Similar teachers in Hartbeespoort