Keresse -  - Nigel
Keresse -  - Nigel

Keresse's email address and phone number have been validated.

Keresse

  • Rate Ksh. 1,164
  • Response 1h
Keresse -  - Nigel

Ksh. 1,164/hr

Afrikaanse lesse Lees Spell Cv Skruif Take Klanke Enige ander Afrikaanse lesse wat die leerder will leer

Lesson location

    • Online

About Keresse

Goeie dag my naam is keresse Mellet, ek is 28 jaar oud, vroulik en ek bly in Nigel, ek wil graag enige studente leer want wat is better dan om iemand te help en te sien hoe hulle uit gaan in die werld en blossom.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Afrikaanse lesse

Lees= ons kan enige boek of nuus papier vat en saam deur lees

Spell= ons sal makliker en moeilik woorde leer spell

Skruif= ons sal leer hoe n sin moet geskruif word of n paragrapf

Cv= ek sal wys hoe jy n cv kan uitle in verkulde maniere

Klanke= ons sal deur elke klank gaan van die alphabet en ook dit in n sin plaas

As die leerder enige ander vra of proebleeme het kan hulle rustig vra en ek sal antwoord

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,164

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5,821
  • 10h: Ksh. 11,642

Travel

  • + Ksh. 100

online

  • Ksh. 1,009/h

Similar teachers in Nigel