Cherise -  - Meyerton
1st lesson free
Cherise -  - Meyerton

Cherise's email address and phone number have been validated.

Cherise

  • Rate Ksh. 1,562
  • Response 1h
  • Students

    Number of students Cherise has accompanied since arriving at Superprof

    1

    Number of students Cherise has accompanied since arriving at Superprof

Cherise -  - Meyerton

Ksh. 1,562/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Afrikaans tutor met passie vir taal. Ek help leerders van alle vlakke om selfvertroue te kry met praat, skryf en verstaan. Boek nou jou eerste les!

Lesson location

    • Online

About Cherise

Hallo! Ek is ’n Afrikaans-entoesias wat graag my liefde vir die taal wil deel. Ek weet Afrikaans kan soms moeilik voel, maar saam kan ons dit makliker maak. Ek kies om te onderrig omdat ek self weet hoe dit voel om te sukkel. My lesse is pret, ontspanne en fokus op wat jy nodig het om te slaag sonder stres.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My Afrikaans lesse is gemaklik, geduldig en aangepas vir jou spesifieke behoeftes. Ek fokus op praat, skryf, grammatika en leesbegrip sodat jy selfvertroue kry. Ek gebruik praktiese voorbeelde en interessante oefeninge om die taal lewendig te maak. Maak nie saak of jy sukkel of wil verbeter nie, elke les word geskep sodat jy kan leer en groei teen jou eie pas sonder druk.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,562

Pack prices

  • 5h: Ksh. 7,808
  • 10h: Ksh. 15,615

free lessons

The first free lesson with Cherise will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 1,562/h

Similar teachers in Meyerton