Janika -  - Cape Town
Janika -  - Cape Town

Janika's email address and phone number have been validated.

Janika

  • Rate Ksh. 777
  • Response 1h
Janika -  - Cape Town

Ksh. 777/hr

Afrikaans tutor. leer basiese afrikaans taal en ook formate van stories skryf

Lesson location

    • Online

About Janika

Ek wil graag al van jong ouderdom af al leer hoe om ander mense te leer en te help waar ek kan. ek is nou tans graad 10 in hoërskool Bellville. Dit is al van kleins af my droom om eendag 'n onderwyser te wees en met kinders te werk. ek het altwee 'n groot liefde vir afrikaans en ook vir kinders.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Wat vir my baie help is om flits kaarte te maak van die vrae en dan die definisies op sê soos wat ek dit leer. Nog 'n goeie ding om te doen is opsommings maak oor die werk wat dit makliker en minder maak om te leer.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 777

Pack prices

  • 5h: Ksh. 3885
  • 10h: Ksh. 7770

online

  • Ksh. 777/h

Similar teachers in Cape Town