Chené -  - Stellenbosch
Chené -  - Stellenbosch

Chené's profile, diploma and contact details have been verified by our experts

Chené

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
Chené -  - Stellenbosch

Ksh. 1,165/hr

Afrikaans-sprekende dosent bied klasse in Afrikaanse Taal en Literatuur vir hoërskool leerders

Lesson location

    • Online

About Chené

Ek is 'n dosent in Klassie Studies, maar het 'n HOD (NGOS) voltooi om Geskiedenis, Engels en Afrikaans op sekondêre vlak aan te bied.

Ek het ervaring as 'n dosent, 'n hoërskoolonderwyseres, asook 'n tutor vir verskillende vakke. Op aanvraag kan ek verskeie verwysings aan u oorhanding.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ek volg die Sokratiese model van pedagogie, wat beteken ek moedig kritiese en kreatiewe interaksies tussen my leerder en die werk aan. Ek sien myself as 'n fasiliteerder van onderrig, in plaas van 'n outokratiese figuur wat bloot die werk voorlees.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5,437
  • 10h: Ksh. 9,321

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Stellenbosch