Rhona -  - Malmesbury
1st lesson free
Rhona -  - Malmesbury

Rhona's email address and phone number have been validated.

Rhona

  • Rate Ksh. 1,266
  • Response 1h
Rhona -  - Malmesbury

Ksh. 1,266/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Afrikaans opvoeder. Be Ed Honneursgraad. 13 jaar onderwyservaring in Afrikaans. Onderrig graad 4 tot 7.

Lesson location

    • Online

About Rhona

Ek het 'n passie vir onderrig. Ek is 'n doelgerigte en ambisieuse opvoeder wat altyd na goeie aanbieding streef. Ek stel belang om studente en leerders te bemagtig met vaardighede in Afrikaans om beter resultate te kry en goed te presteer. Ek is 'n opvoeder met goeie motiveringsstrategieë en goed georganiseerd in my vakgebied. Ek onderrig vir 23 jaar met die nodige grasie en passie.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Ervare onderwysvaardighede in Afrikaans. Onderrig alle vaardighede in Afrikaans: Luister en praat, Lees met begrip, skryfprosesvaardighede, denkvaardighede. Stimulerende aanbieding tydens lesaanbieding. Goed gestruktureerde aktiwiteite om vaardighede vas te lê. Goed georganiseerde aktiwiteite wat leergesentreerd is. KABV-georiënteerde aanbiedinge. Aanbiedinge volgens die WKOD-skedules beplan en goed aangebied.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,266

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

free lessons

The first free lesson with Rhona will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • Ksh. 1,266/h

Similar teachers in Malmesbury