Demi -  - Bloemfontein
Demi -  - Bloemfontein

Demi

  • Rate Ksh. 1,186
  • Response 1h
Demi -  - Bloemfontein

Ksh. 1,186/hr

Afrikaans in ons daaglikse lewens! Kom ons bevorder ons moedertaal vandag vir beter kommunikasie in die toekoms.

Lesson location

    • Online

About Demi

Ek is n baie vriendelike en betroubare persoon wat daarvan hou om met kinders te kommunikeer omdat ek self n student is. Ek stel belang in opvoeding omdat ek altyd n passie gehad het vir lesse gee en uit help waar ek kan. Ek was n persoon wat my klasmaats sou help konsepte verstaan wat ek beter verstaan het.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Kom ons bevorder ons manier van kommunikeer deur idiome, sinonieme, antonieme, byvoeglike naamwoorde, bywoorde, selfstandige naamwoorde en soveel meer taal funksies. Vra my gerus vir enige hulp met taal, letterkunde asook skryfwerk. Enige tyd beskikbaar om uit te help teen redelike goeie pryse.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,186

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,186/h

Similar teachers in Bloemfontein