Eugene -  - Worcester
Eugene -  - Worcester

Eugene's email address and phone number have been validated.

Eugene

  • Rate Ksh. 1,165
  • Response 1h
Eugene -  - Worcester

Ksh. 1,165/hr

Afrikaans my moedertaal, jou moedertaal waarin ons saam-saam sukses behaal. En hoër hoogtes bereik.

Lesson location

    • Online

About Eugene

Ek is gegradueerde professesionele persoon, met liefde vir Afrikaans.. 29 jaar ervaring in korporatiewe wêreld, en 'n veelsydige bron van inligting oor 'n wye reeks onderwerpe.

Ek is vlot in Afrikaans, op verskillende vlakke van skool tot naskoolse opleiding, asook in die werksplek.

Kom geniet Afrikaans saam met my, dis super koel

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Probeer my, eks NUUT. Lus vir lekker lesse, lekker rympies en geheue oefeninge wat werk?

Moeg gesukkel met papagaai leer, dis tyd vir iets nuuts.

Kom probeer jou manier, en as jy nie weet hoe of wat dit is nie, vind ons saam uit.

See more

Rates

Rate

  • Ksh. 1,165

Pack prices

  • 5h: Ksh. 5
  • 10h: Ksh. 10

online

  • Ksh. 1,165/h

Similar teachers in Worcester